ToekomsVenster: God gaan iets nuuts doen

Loading player...
Jy kan nie vasgeketting bly aan die verlede, maar terselfdertyd die vryheid van die hede en die toekoms, gerugsteun deur God se beloftes, omarm nie.
26 Jun 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min