ToekomsVenster: Jy is nooit alleen nie

Loading player...
Vuur, vlamme, riviere, storms, elemente, aardbewings, tsoenami’s, oorlogsgeweld, armoede, hongersnood, siekte en hartseer – niks kan ons skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, ons Here, is nie.
26 Jun 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min