Wanda Bam

Loading player...
Johann Els gesels met Wanda Bam van Radio Kaapsekansel. Sy en haar dogters, voormalige Mej SA Melinda Bam en Melissa Swart, gaan saam bedien by Radiokansel se damesoggend die 18de Aug oor die tema “Getrou deur generasies”, en ons gesels oor hoe getrou die Here in hulle familie was oor die jare, ten spyte van alles waardeur hulle gegaan het.
22 Jun 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Gee sonder erkenning

ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: Gee sonder erkenning uit Handelinge 5
29 Oct 11AM 5 min

Dawie Spies bou Pa en seun brüe

Johann Els gesels met Dawie Spies van Manne van die Woord oor hulle komende Pa-en Seunkamp wat Desember in Mpumalanga plaasvind, asook oor hoe dit met manne en die bediening gaan
28 Oct 10AM 13 min

Maartje van der Westhuizen mik hoog!

Johann Els gesels met Maartje van der Westhuizen. Sy is die die eerste vroulike Moderator in die Oostelike Sinode en die jongste assessor in die Algemene Sinode van die NG Kerk. Ons wil hoor wie sy is en waarom die passie vir Invloed in kerkgeledere.
27 Oct 10AM 13 min

Vivienne Heath - Stress

Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Stress” as one of the challenges that interfere with our relationship with Jesus.
28 Oct 11AM 3 min