Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G2Een huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle tema vir vandag is “grottyd”.
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die evangelie versprei word ten spite van alles in Handelinge 12.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.