In-studio interview with Tyronne Adams

Loading player...
Dis een van ons gunsteling maande..jeugmaand... en vanjaar
se tema fokus op die versnelling van die jeug se toekoms!
Ons was geëerd om 2 jong talentvolle en hardwerkende jong
manne van Wellington met ons in die studio te he, wat hul eie
besigheid bestuur. Tyronne Adams en Lindley Hendricks van Kumin & Khords deel hulle storie vir Jeug Maand.
20 Jun 2023 English South Africa Leisure · Leisure

Other recent episodes

Kaylene from G & D

As part of our Youth Month focus, we're chatting about an opportunity that can help young people learn new skills and prepare for the future. Kaylene joins Brad to tell us more about the training programme.
11 Jun 7 min

Roger Pienaar

Roger Pienaar van die Phoenix Fire Training Institute is met Brad vandag om meer te vertel oor die opleidingsprogramme wat later vanjaar aangebied word.
11 Jun 7 min