Agri-uur: 20 Junie, Janse Rabie

Loading player...
Die Departement van Water en Sanitasie het onlangs tydens ‘n vergadering met Agri SA oor die voorgestelde regulasies oor waterlisensies sy voorneme duidelik gemaak dat die bepalings oor swart Suid-Afrikaanse aandeelhouding beperk sal word tot nuwe waterlisensie-aansoeke. Om meer oor dié vergadering te hoor, gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met Janse Rabie, Agri SA se Regs- en Beleidsbestuurder.
20 Jun 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min