Huweliksfokus - Toets of jou huwelik ‘n Verbond of ‘n kontrak is

Loading player...
Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Toets of jou huwelik ‘n Verbond of ‘n kontrak is.”
21 Jun 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

G21 - Grottyd

Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G2Een huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle tema vir vandag is “grottyd”.
11 Feb 9AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - Ten Spyte van alles

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die evangelie versprei word ten spite van alles in Handelinge 12.
10 Feb 9AM 6 min

Francois Boyce se son skyn helder

Johann Els gesels met Francois Boyce oor sy nuwe enkelsnit Sonskyn, en ook sy Hoezit Samelewing en sy PRET as aanbieder op ‘n Christelike stasie.
5 Feb 9AM 15 min