ToekomsVenster: Kinders is ’n wonderlike geskenk

Loading player...
Ons verantwoordelikheid teenoor hulle is onbeskryflik groot. Dank die Here dat die Gees ons daarin bystaan.
19 Jun 2023 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min