Dis die Pumas en Cheetahs in die finale stryd om die Curriebeker

Loading player...
Die Pumas kry Saterdag die geleentheid om hul Curriebeker-titel in Bloemfontein te verdedig nadat hulle Saterdagaand in Durban moedig uitgehou het om met 26-20 oor die Haaie te seëvier. Die Airlink Pumas, wat vier drieë teen net twee van die Haaie gedruk het, pak die Cheetahs eerskomende Saterdag in die eindstryd. Die Vrystaatse span het die voordeel van 'n tuiswedstryd, nadat hulle vroeër die Bulle met 39-10 afgeransel het. Ruan Pienaar het 22 van die Cheetahs se punte met sy skopskoen aangeteken. Die Pumas se agterlyn-afrigter, MJ Mentz.
19 Jun 2023 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min