Die Bela Bill Wetsontwerp se impak op die opvoeding van kinders

Loading player...
Brandpunt gesels met Adjunk Uitvoerende Hoof van FEDSAS Juane vd Merwe "In hierdie gesprek wil ons die aandag vestig op die BELA-wetsontwerp en die ernstige bekommernisse wat dit vir ouers en gemeenskappe in Suid-Afrika inhou. Die wetsontwerp, met 56 klousules, beoog om die Skolewet te wysig en het 'n aansienlike impak op die opvoeding van kinders. Ons fokus veral op klousules wat ouers se mag en inspraak oor hul kinders se opvoeding beperk. Dit sluit in die bepalinge rakende toelatingsbeleide, taalbeleide, tuisonderrig, die verpligting van Graad R, die verkoop van alkohol vir fondsinsameling, en die mag van die Minister om regulasies te maak. Ons pleit vir ouers se reg om die finale sê te hê oor hul kinders se opvoeding
16 Jun 2023 English South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Halloween

Wynand Rossouw gesels vandag met Adele Neveling oor die tema: Halloween en ook 'n getuienis van 'n voormalige heks wat vertel oor wat werklik gebeur tydens Halloween
16 Oct 20 min

Satanisme in skole

Wynand Rossouw, Dr Kobus Jonker en Adele Neveling gesels vandag oor Satanisme in skole
2 Oct 20 min

Rivalry, division & strife

Wynand Rossouw, Patrick Kuwana & Dr Johan Pienaar, discusses the topic on rivalry, division and strife
18 Sep 23 min