Die B-Gallery in Klerksdorp sit die kollig op die vrou

Loading player...
Met hierdie uitstalling vier die B-Gallery die magiese vrou in al haar elemente van vrouwees. Al die emosies al die fasette van vrouwees. Kom kyk die prag uitstalling wat middel Julie 2023 tot 'n einde sal kom. Daarr is vele gesigte van die vrou asook handgemaakte geskenke en keramiek om te kies en keur. Lizette Havenga van die gallery vertel meer, jy kan ook hulle aanlyn besigtig https://www.thebgallery.co.za/ of maak 'n draai by 6 Michael straat in Wilkoppies Klerksdorp.
13 Jun 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min