DA maak beswaar oor beskikbare ambulanse in Mpumalanga

Loading player...
Die DA in Mpumalanga vra dat die gesondheidsombud ondersoek instel na die provinsiale gesondheidsdepartement se versuim om nasionale riglyne oor nood mediese sorg na te kom. Volgens Jane Sithole word lewens in gevaar gestel deur die tekort aan ambulanse en personeel. Die vierde kwartaal-verslag vir 2022/23 wys daar is slegs 48 operasionele ambulanse in die provinsie. Sithole sê ‘n sentrale bestuurstelsel vir nooddienste word ook benodig.
9 Jun 2023 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min