Agri-uur: 6 Junie, Bennie van Zyl

Loading player...
In die eerste deel van hierdie gesprek praat Lee Simmons van OFM Nuus met die Hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl, oor die agtergrond van die landboumeesterplan, asook die versoek wat die landbouorganisasies gerig het. Hier is Van Zyl…
5 Jun 2023 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min