Agri-uur: 2 Junie, Heinrich Victor

Loading player...
Die swakker Suid-Afrikaanse Rand, tesame met ‘n meer stabiele Australiese mark, het positiewe resultate tydens vandeesweek se wolveiling tot gevolg gehad. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
1 Jun 2023 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min