Sterfte weens cholera in Mpumalanga bevestig

Loading player...
Die departement van gesondheid in Mpumalanga het ‘n geval van cholera in die provinsie bevestig. ‘n 73-jarige vrou van Phaphamang in Phake in Dr JS Moroka-munisipaliteit is Vrydag in die Mmametlhake-hospitaal opgeneem met diarree, naarheid en braking. Sy is Dinsdag in die hospitaal oorlede. Cholera is deur ‘n laboratorium bevestig. ‘n Reaksiespan is na die area ontplooi om die oorsprong van die infeksie te ondersoek en die gemeenskap oor die siekte bewus te maak. ‘n Woordvoerder, Mandla Zwane:
1 Jun 2023 2AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min