Ds. Jors Reynders van die Vrystaat se Gerontologienetwerk

Loading player...
Ds. Jors Reynders, sameroeper van die Gerontologienetwerk van die Vrystaatse NG Sinode in Bloemfontein. Dié netwerk beywer hom vir die betekenisvolle veroudering onder senior volwassenes in die Vrystaatse kerk en samelewing.
26 May 2023 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Cllr. Frans Bothma

DA eis dringende aksieplan en verantwoordbaarheid om Mangaung se waterkrisis op te los
29 Mar 2AM 1 min