Agri-uur: 26 Mei, Heinrich Victor

Loading player...
Gesertifiseerde volhoubare wol het gedurende die 33ste wolveiling van die seisoen 66% van die Merino-wol wat aangebied was, uitgemaak. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
26 May 2023 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Grey Kollege in Bloemfontein, het 'n nuwe Agri sentrum geopen!

Grey Kollege in Bloemfontein het 'n nuwe Agri sentrum geopen, wat die skool 'n belangrike rolspeler in die opleiding van die jeug - in landbou, maak. Isabel van Tonder gesels met Jan-Harm Greyling, Voorsitter van die beheerraad, oor die opwindende en waardevolle toevoeging van die skool.
20 Oct 11PM 8 min