Agri-uur: 23 Mei, Japie van der Westhuizen

Loading player...
Die Droughtmaster-bees is amptelik as Droughtmaster SA geregistreer. Om meer te hoor oor die proses en dié beesras, gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Japie van der Westhuizen van SA Stamboek.
23 May 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min