ToekomsVenster: Jy is nie alleen nie

Loading player...
Gee die volgende tree in die wete dat Jesus dit voor jou, namens jou, geloop het en dat Hy dit ook nou in jou en met jou stap.
22 May 2023 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min