Thabo Olivier oor voedsel sekerheid

Loading player...
Voedselsekerheidsaktivis adviseer dat die kweek van agterplaas groentetuine 'n oplossing kan wees vir stygende voedselpryse. OFM- Nuus se Bambatha Giko gesels met Voedselaktivis, Thabo Olivier hieroor.
19 May 2023 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min