Statistieke SA dra by tot loodsprojek van e-leer-program in Mpumalanga

Loading player...
Statistieke Suid-Afrika het 7-duisend-500 tablette aan die Mpumalanga Onderwysdepartement geskenk om die Ubuhlebuzile e-leer-program in agt skole te loods. Dit is gister by “Acorns to Oaks” Sekondêr in Bosbokrand deur die Statistikus-Generaal, Risenga Maluleke, oorhandig en sal alle Graad 8 tot 12-leerlinge toegang gee tot leer met tegnologie. Calvin Molongoana, die direkteur van StatsSA se digitale sensusprojek:
19 May 2023 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min