Nampo verander handelsmerk

Loading player...
Graan SA se NAMPO Oesdag het vandeesweek met ‘n hoogtepunt afgeskop toe die organisasie hulle nuwe logo bekendgestel het. Dié skou, wat Dinsdag op NAMPO Park buite Bothaville begin het, het reeds op die eerste dag duisende besoekers ontvang. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met Alzena Gomes hieroor.
19 May 2023 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min