Vuca World

Loading player...
Braam Klopper and Stuart Gordan
Johannes 14:1-7
“Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. En julle ken die weg na die plek waarheen Ek gaan.” Tomas sê toe vir Hom: “Here, ons weet nie waarheen U gaan nie; hoe kan ons dan die weg daarheen ken?” Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie. As julle My ken, sal julle my Vader ook ken. En van nou af ken julle Hom en sien julle Hom.”
12 May 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

The Lord's Prayer

Braam Klopper & Theo Groeneveld discuss the themes: The Lord's Prayer, Jesus' Parable about Forgiveness, and Practical Insights (Matt. 6 & 18)
10 Jul 21 min

Persecution for our faith

Braam Klopper and Stewart Gordon discusses the theme: persecution comes with the territory of faith
3 Jul 21 min

Geduld

Braam Klopper gesels vandag oor die groot tema: Geduld
12 Jun 18 min