Agri-uur: 17 Mei, Kobus Meintjes

Loading player...
Saadpryse het oor die afgelope jare ‘n styging gesien. Dit is volgens Kobus Meintjes, kommersiële bestuurder van Bayer in Suid-Afrika. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gepraat.
17 May 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min