DA blameer vakante poste in Openbare Werke vir swak paaie

Loading player...
Die DA in Mpumalanga het sy kommer uitgespreek oor die provinsiale Departement van Openbare Werke, Paaie en Vervoer, om vakante poste te vul.
Volgens Trudie Grovè-Morgan belemmer dit instandhoudingswerk en die bou van paaie.
Volgens die DA dra begrotingstekorte, gebreekte toerusting en die departement se onvermoë om sy eie teikens te haal, by tot die swak toestand van provinsiale paaie.
16 May 2023 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min