SA-weerdiens voorspel normale wintertemperature vir die Laeveld vanjaar

Loading player...
Dit sal na verwagting vandag nog reën in die Laeveld. Volgens weervoorspeller, Lehlohonolo Thobela, behoort dit oor die naweek op teklaar. Hy sê hoewel die hewige donderstorms wat gister vir die Hoëveld voorspel is ongewoon is vir hierdie tyd van die jaar, behoort dit nie ‘n besonder koue winter in die Laeveld te wees nie. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens verwag bogemiddelde minimum en maksimum temperature.
16 May 2023 1AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min