Agri-uur: 12 Mei, Christo van der Rheede

Loading player...
Die Minister van Landbou, Thoko Didiza, het Dinsdag haar deparement se begroting vir die 2023/24-boekjaar bekendgemaak. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Agri SA se Christo van der Rheede gesels om te hoor wat hulle reaksie is…
12 May 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min