Ps Japie Venter: Moot Straat Mark

Loading player...
Dan gesels ons met Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot, oor die Moot Straat Mark wat op die 27ste Mei plaasvind van omtrend 7am-3pm, met die doel om haweloses raak te sien en te help met bediening en komberse.
11 May 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Tevrede met wat jy het

Net voor 18h00 het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Wees tevrede met wat jy het” uit 1 Tim 6:6
12 Feb 10AM 5 min

Kalaharistories - Ons liggieboom

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ons liggieboom” uit Johannes 8:12
12 Feb 10AM 6 min

G21 - Grottyd

Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G2Een huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle tema vir vandag is “grottyd”.
11 Feb 9AM 5 min