Agri-uur: 12 Mei, Heinrich Victor

Loading player...
Die mark het onder druk gekom op hierdie week wolveiling, ondanks die swakker Suid-Afrikaanse rand teenoor die Amerikaanse dollar. Ten spyte van die uitdagende markomgewing, is 'n goeie algehele verkoopsklaring behaal. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
11 May 2023 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min