Nashua skitter met sonkragoplossings

Loading player...
As jy 'n landbouer is wat sonkrag oorweeg, sal jy bly wees om te weet dat Nashua jou kan help met verskeie opsies. OFM-Nuus se Elsabe Richard May het met Tiaan Aucamp van Nashua Verkope gesels om meer uit te vind...
11 May 2023 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min