Agri-uur: 10 Mei, Theo de Jager

Loading player...
Tegnologie ontwikkel voortdurend en boere word aangeraai om hiervan gebruik te maak. OFM-nuus se Bambatha Giko gesels met Theo de Jager, die direksievoorsitter van die landbou-organisasie - SAAI – oor hierdie onderwerp...
10 May 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min