Agri-uur: 9 Mei, Dewald Olivier

Loading player...
Bek-en-klouseer was een van die belangrike kwessies wat onder die loep gekom het tydens 'n paneelbespreking by die onlangse Bloemskou. OFM-nuus se Bambatha Giko het met een van die paneellede, Dewald Olivier, van die rooivleisbedryfsdienste, gesels…
9 May 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min