Agri-uur: 9 Mei, Louw van Reenen

Loading player...
Die gebrek aan die beskikbaarheid van veral entstowwe vir bek-en-klouseer was verledeweek een van die belangrike kwessies by Bloemskou, tydens 'n paneelbespreking. Die Beefmaster-groep se Louw van Reenen was een van die paneellede. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gepraat…
9 May 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min