Agri-uur: 4 Mei, Hans Small

Loading player...
‘n Inwoner van Lesotho wat sy rooivleis in Suid-Afrika koop, het gister sy frustrasie uitgespreek oor hoe duur vleis in supermarkte is. Yster Small het ‘n paneelbespreking oor die bekostigbaarheid van rooivleis by Bloemskou bygewoon. OFM-nuus se Bambatha Giko het hieroor met hom gesels…
4 May 2023 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min