Ps Japie Venter: Sout Woorde

Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: Sout Woorde uit Kolossense 4:6 AFR20
Julle woorde moet altyd van goeie smaak getuig, met •sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe om 'n ieder en 'n elk te antwoord.
2 May 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Tevrede met wat jy het

Net voor 18h00 het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Wees tevrede met wat jy het” uit 1 Tim 6:6
12 Feb 10AM 5 min

Kalaharistories - Ons liggieboom

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ons liggieboom” uit Johannes 8:12
12 Feb 10AM 6 min

G21 - Grottyd

Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G2Een huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle tema vir vandag is “grottyd”.
11 Feb 9AM 5 min