Agri-uur: 26 April, Armand Cloete

Loading player...
Die VF Plus sê boere in die Tokologo-omgewing in die Vrystaat, betaal sedert verlede jaar tot vier keer meer grondbelasting. VryheidsFront Plus-lid van die provinsiale wetgewer, Armand Cloete ...
25 Apr 2023 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min