ToekomsVenster: Dit sal nooit my kan gebeur nie

Loading player...
Hy verstaan beter as wat jy dink. Hy is anders as mense. Hy skryf jou nie af nie en ook nie uit die boek van die lewe en van die Lam nie.
24 Apr 2023 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min