Agri-uur: 5 April, Letitia Kruger

Loading player...
Die Boerboel is 'n verklaarde Suid-Afrikaanse landras wat beskryf kan word as betroubaar, gehoorsaam en intelligent. OFM-nuus se Bambatha Giko het met Letitia Kruger van die Suid-Afrikaanse Boerboel-telersgenootskap gesels om meer oor dié hond te leer.
5 Apr 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min