Agri-uur: 4 April, Johan Marais

Loading player...
Die tekort aan slangbyt-teengif in Suid-Afrika is 'n bron van ernstige kommer aangesien dit die lewens van diere en mense bedreig. OFM-nuus se Bambatha Giko gesels hieroor met Johan Marais, uitvoerende hoof van die African Snakebite Institute…
3 Apr 2023 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min