Henco Kruger van Kruger Internasionaal praat geldsake

Loading player...
Waarom kla die Franse met die witbrood (of eerder die baguette) onder die arm? Gaan jy tot sterwe kom voordat jou pensioen opraak want in die hedendaagse tyd oorleef meeste mense hulle pensioen?
29 Mar 2023 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Tevrede met wat jy het

Net voor 18h00 het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Wees tevrede met wat jy het” uit 1 Tim 6:6
12 Feb 10AM 5 min

Kalaharistories - Ons liggieboom

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ons liggieboom” uit Johannes 8:12
12 Feb 10AM 6 min

G21 - Grottyd

Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G2Een huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle tema vir vandag is “grottyd”.
11 Feb 9AM 5 min