Om God se genade te aanvaar in my eie lewe, beteken ook dat ek JA sê om Sy genade aan ander mense te gee.

Loading player...
Sondag 19 Maart 2023
Teks: Joh 13: 1-17
Tema: Om God se genade te aanvaar in my eie lewe, beteken ook dat ek JA sê om Sy genade aan ander mense te gee.
Prediker: Ds D van Niekerk
19 Mar 2023 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Genade tussen die klippe.

Sondag 3de Mei 2026, 5de Sondag na Paasfees. Teks: Handelinge 7:54-60 Tema: Genade tussen die klippe. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
3 May 29 min