ToekomsVenster: Tieners bring hoop

Loading player...
Saam bid is die hoogste vorm van naasteliefde. Om saam te bid bind mense van verskillende agtergronde saam. Bid fokus nie op verskille nie, maar op gemeenskaplikhede.
24 Mar 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min