Taxi-operateurs in Witbank val glo polisiestasie aan

Loading player...
Drie-en-twintig verdagtes verskyn vandag in die hof vir openbare geweld na hulle Maandagaand die Witbank-polisiestasie aangeval het. Volgens polisiewoordvoerder, brigadier Selvy Mohlala, het hulle geëis dat ‘n taxi-bestuurder wat in polisie-aanhouding is vir moord en poging tot moord, vyrgelaat word. Hulle het polisiebestuur glo gedreig en die stasie met klippe bestook. Die 33-jarige moordverdagte verskyn ook vandag in Emalahleni.
22 Mar 2023 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min