ToekomsVenster: As ons toegee aan vrees is dit verby

Loading player...
Ons leef en beweeg in die kragveld van die Heilige Gees. Immers, die Gees wat God ons gegee het laat ons nie in vrees leef nie, maar vul ons met liefde, krag en selfbeheersing.
19 Mar 2023 12PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min