Twee veranderinge aan Puma-span wat Lions Vrydag in Mbombela pak

Loading player...
Die Airlink Pumas afrigter, Jimmy Stonehouse, het net twee veranderings vir sy span wat Vrydag die Leeus in Mbombela pak, gekies. Die voormalige Glasgow Warriors losskakel Brandon Thomson is vir die beseerde Tinus De Beer ingespan en Lundi Msenge is in op vleuel vir Sebastion de Klerk. Shane Kirkwood is as die kaptein gekies. De Beer het aan Radio Laeveld gese die gemoed in die kamp is steeds sterk na die oorwinning teenoor die Vodacom Bulle verlede Sondag.
16 Mar 2023 11AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min