Agri-uur: 17 Maart, Heinrich Victor

Loading player...
Die mark het weer eens die afgelope week die afwaartse neiging in die Australiese mark gevolg en bykomende afwaartse druk ervaar van die sterker rand teenoor die Amerikaanse dollar. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
16 Mar 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min