ToekomsVenster: Kom vier fees saam met die Here

Loading player...
As daar een plek is waar ons hartlik, spontaan en luidrugtig kan fees vier, is dit tydens die samekoms van die kinders van die Here.
13 Mar 2023 2PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min