Agri-uur: 7 Maart, dr. Jane Buys

Loading player...
Misdadigers trek nou voordeel uit beurtkrag in landelike gemeenskappe. Vrystaat Landbou se veiligheidsrisiko-analis, dr. Jane Buys, sê hulle kry toenemend klagtes van boere rakende die nie-beskikbaarheid van selfoonseine/netwerke in hul areas, wat kommunikasie bemoeilik. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het meer …
7 Mar 2023 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min