Agri-uur: 1 Maart, Dawie Maree

Loading player...
Produsente kan weer ‘n styging in brandstofpryse verwag. Dié keer styg diesel met byna 30 sent per liter. Volgens FNB-landbou-ekonoom, Dawie Maree, gaan hierdie styging nie ‘n aansienlike impak hê op produsente wat klaar gestroop het nie. Dit sal wel die koste van vervoer beïnvloed. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels …
1 Mar 2023 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min