Agri-uur: 27 Februarie, Dr. Gert Steyn

Loading player...
Suid-Afrika produseer ongeveer 150 veeartse per jaar, wat ten einde positief bydra tot die land se ekonomie. Maar daar is egter nou kommer dat Suid-Afrika ‘n tekort aan veeartse ervaar. Dr. Gert Steyn van die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Vereniging gesels met OFM-nuus se Bambatha Giko hieroor …
26 Feb 2023 2PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min